Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/25/2015

Pizza-oorlog bepaal SA wenner

Die #BrandWars inisiatief het onlangs ’n pizza-oorlog geloods om ’n paar plaaslike restaurante se pizza’s teenoor mekaar op te weeg.

Vir die #PizzaWars is wegneem-pizza’s bestel van Debonairs, Roman’s Pizza, Pizza Hut en Domino’s. ’n Paneel het toe ’n blinde proe gehou om te bepaal wie die wenner is. Hulle is beoordeel kragtens waarde vir geld, afleweringstyd en die beoordelaars se algemene ervaring van die produk.

Debonair’s het die vinnigste afgelewer, Roman’s Pizza het die meeste waarde vir geld gebied, Domino’s het die smaaklikste pizza gehad, maar die algehele wenner oor al die kategorieë was Debonair’s.

No comments :

Post a Comment