Vir hierdie Italiaanse dis het jy 4 skywe kalfsvleis nodig. Dit moet redelik dun wees om mee te begin – so ½ cm dik. Jy plaas die vleis tussen velle waspapier en dan slaan jy dit met die vleishamer tot dit nog dunner is – so 3 mm.
Strooi nou liggies 15 mℓ meel oor die vleis; en ’n knippie sout.
Smelt 15 mℓ botter in ’n pan en braai die vleis aan beide kante oor hoe hitte.
Verwyder die vleis van die hitte en sprinkel suurlemoensap en vars gekapte pietersielie oor.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

No comments :
Post a Comment