Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/26/2015

Mosterd slaaisous / Moutarde à la crème

Dit is ’n eenvoudige slaaisous wat met enige groen slaai gebruik kan word en meeste slaaie wat beet as ’n bestanddeel het.

Die basiese verhouding van die bestanddele is 45 mℓ room, sout en peper en 5 mℓ mosterd.



(foto Kirsten Loza)

No comments :

Post a Comment