Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/13/2015

Ontbyt ham

Smeer ’n muffin-pan met botter en plaas ’n sny ham in elke holte.
Breek ’n eier in elkeen en bak vir 15 tot 20 minute tot die eiers na wens is.
Geur met sout en peper en bedien op roosterbrood.


No comments :

Post a Comment