Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/24/2015

Ansjovis en tuna slaai

’n Baie eenvoudige slaai wat binne 5 minute reg is gebruik ’n kombinasie van ansjovis filette, 2 van die ingelegde soort. Sny dit in klein stukkies en meng dit met ’n blikkie tuna, ’n tamatie of twee in kwarte gesny en ’n paar slaaiblare.
Benat dit met ’n Franse slaaisous en siedaar!

No comments :

Post a Comment