Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/23/2015

Nuwe bier vir Suid-Afrikaners

Dieselfde mense wat vir ons BOS ystee en Afro koffie gebring het stel nou ’n nuwe bier bekend in die Suid-Afrikaanse mark.

Striped Horse sal beskikbaar wees as ’n lager en ’n pilsner in 330 mℓ botteltjies. Die lager is te koop saam met ’n Striped Horse bierglas.

Nou wag ons net om dit te proe ...

No comments :

Post a Comment