Berei die spruitkool voor soos vir Engelse spruitkool. Dreineer en halveer die spruitkool.
Verhit botter in ’n pan en braai die spruitkool vinnig daarin.
Strooi fyngekapte vars pietersielie oor die spruitkool en bedien dadelik.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
2/26/2015
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment