Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/01/2015

Magnum Pleasure Store in Kaapstad

’n Magnum Pleasure Store het oopgemaak in die Cavendish Square-winkelsentrum in Claremont, Kaapstad, om saam te val met Magnum roomys se 25ste verjaarsdag.

By die winkel het kliënte die keuse van 20 dekadente sjokolade doopsouse en meer as 20 bolae om oor te strooi, wat wissel van seesout tot rissievlokkies tot roosblare tot heuningkoek bedek met sjokolade.

Die winkel is slegs oop tot 15 Maart 2015, elke dag van 10h00 tot 20h00.

Die standaard Magnum-ervaring by die winkel kos R40.

No comments :

Post a Comment