Peter Ayub deel sy voortgesette passie en liefde vir kos – en ook die kosgeheime wat hy versamel het oor meer as 22 jaar van kook vir die beroemdes en die kenners. Dié boek vat jou stap vir stap deur die hele proses: van die aankope, deur die voorbereiding tot by die uiteindelike voorsit: en elke gereg smaak heerlike met geen verwarring van geure nie.
Die boek vier die vreugde van goeie kos – wat elke dag geniet kan word!
Sense of Taste / deur Peter Ayub -- Human & Rousseau, 25 Oktober 2014. -- 192 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798156547
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

No comments :
Post a Comment