Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/21/2015

Ultimate Braai Masters maak eie restaurant oop in Hermanus

Die Tikka Boys, Yusuf en Stephen, bekroon as 2014 se Ultimate Braai Masters, het pas hul eie restaurant oopgemaak naby Hermanus.

Die restaurant is La Vierge en is geleë op ’n wynplaas buite Hermanus. Die span het die restaurant gekoop met hul wengeld van die kompetisie. La Vierge bestaan al ’n aantal jare en is al deur verskeie inkarnasies. Die Tikka Boys klink oorgehaal om ’n sukses daarvan te maak en het met ’n nuwe instelling begin: Braai Sondae, wat op families sal fokus.

No comments :

Post a Comment