Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


2/20/2015

Tamatie, komkommer en jalapeno slaai

Berei ’n basiese tamatieslaai voor.

Voor jy egter die olyfolie oor drup, strooi jy 2 fyngedrukte knoffelhuisies oor.
Plaas papierdun skywe komkommer tussen die skywe tamatie.
Ontpit die jalapeno en sny in stukkies. Strooi dit oor die ander bestanddele.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment