Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/05/2015

#Woordfees 2015 : Erfeniskos met Neil Stemmet: Sout en peper ​​(kosdemonstrasie)

Renate Coetzee gesels met Neil Stemmet oor erfeniskos. Sy boek, Sout en peper, is gebaseer op sy nostalgiese kos- en reisblog (soutenpeper.com). Daarin vertel hy stories en verwys na resepte wat in die volksmond oorvertel en aangegee is, van grootmoeder na moeder, van moeder na dogter (of seun). Kom luister, kyk af en proe saam.

10 Maart 10:00 | Die Khaya, Stellenbosch | 50 minute | R50

Woordfees 2015

No comments :

Post a Comment