Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/21/2015

Aspersies met parmesaan

Berei aspersies voor op die manier aangedui by hierdie skakel. Moet egter nie die lourierblaar bvoeg nie.

Wanneer die aspersies gaar is pak jy dit op ’n warm bord en strooi gerasperde parmesaan oor.

Gebakte eiers is ’n uitstekende pasmaat vir hierdie aspersies.

No comments :

Post a Comment