Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


3/20/2015

Presbytère eiers

Jy benodig die volgende bestanddele:

Geposjeerde eiers
’n klein soufflé-bakkie vir elke eier, of enige ander tipe houer wat in die oond kan gaan
Witsous
Gerasperde kaas
Sout en peper
Botter
Dragon-blare

Plaas die eier in die soufflé-bakkie.
Geur met sout en peper. Plaas ’n dragon-blaar op die eier en bedek die eier met witsous.
Strooi gerasperde kaas oor en plaas ’n stukkie botter op die kaas.
Bak die soufflé-bakkies by 180°C vir 6 minute.



Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment