Week 125 g ansjovis vir ’n uur of wat in koue water om van die meeste sout ontslae te raak.
Maak die filette fyn tot ’n pasta in ’n voedselverwerker. Jy kan dit geur met ’n skeut suurlemoensap.
Meng dit met saggemaakte botter.
Gebruik die botter saam met peuselhappies, braaivleis, vis of koue vleis.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
4/16/2015
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment