Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/19/2015

KWV wêreldwyd bewonder

Die Suid-Afrikaanse handelsmerk KWV het weereens die lys gehaal vir die Top 100 handelsmerke wereldwyd. Dit is die vierde jaar in ’n ry dat die organisasie dit vermag.

Meer as 200 wynmeesters, sommeliers en joernaliste wêreldwyd neem deel aan die jaarlikse opname waarvolgens die lys saamgestel word. Die kriteria wat geld sluit in ’n deurlopende verbetering in die kwaliteit van die produkte, hoe die produk die land van herkoms reflekteer, of die produk die behoefte van gebruikers aanspreek en of dit van waarde is vir internasionale gebruikers.

No comments :

Post a Comment