Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


4/13/2015

Soetrissie-en-tamatieslaai

Ontpit ’n groen soetrissie en sny dit in stafies.
Strooi die stafies oor skywe tamaties, geur met sout en peper en strooi vars fyngekapte pietersielie oor; net so 5 mℓ basiliekruid.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment