Blansjeer jou klein uitjies daardeur vir 2 minute in kookwater te dompel. Gooi dit dan direk in ’n bak koue water.
Sny nou ’n punt van elke ui af en verwyder die skil.
Plaas die uitjies nou in ’n souspan en bring tot kookpunt. Draai die hitte af en prut die uie vir 20 minute.
Om die roomsous te maak berei jy ’n witsous voor, maar gebruik room in plaas van melk.
Roer die klein uitjies daarbý.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
4/04/2015
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment