Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/05/2015

Kaas-omelet

Om 'n kaasomelet te maak gebruik jy die basiese resep vir 'n omelet. Wanneer jy die eiers klaar geklits het voeg jy kaas by.

Meng 15 ml gerasperde parmesaan en 15 ml gerasperde Gruyère by.

Jy kan ook ekstra gerasperde kaas oor die omelet strooi wanneer dit klaar gevou is.

No comments :

Post a Comment