Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/03/2015

Kreef mayonnaise

Wanneer mens ’n kreef skoonmaak is daar gewoonlik so ’n eiermassa wat ons weggooi; pienkerig of blouerig van kleur. Maak dit gewoon fyn, druk dit deur ’n sif en meng met gewone mayonnaise.

No comments :

Post a Comment