Blansjeer groot ferm tamaties en skil.
Sny dit dan is skywe en pak die skywe in ’n gesmeerde tertbak.
Strooi gerasperde kaas en broodkrummels oor en geur met sout en peper. Benat dit effens met gesmelte botter. Hou so aan met lae tamatie tot die bak gevul is.
Bak by 180°C vir 50 minute.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
5/19/2015
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment