Loading

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.


Bees | Braai | Brood | Bier | Drankies | Eend | Eier | Fisant | Gans | Groente | Haas | Hoender | Inlê | Kaas | Kalf | Kalkoen | Koek | Koekies | Konyn | Krokodil | Lam | Nagereg | Pasta | Patrys | Rys | Seekos | Skaap | Slaai | Sop | Souse | Tarentaal | Vark | Vegetaries | Vis | Vleis | Vrug | Volstruis | Wild

Ontbyt | Peuselhappie | Voorgereg / Entrée | Hoofgereg | Bykos | Slaai | Nagereg | Drankies | Wyn

Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

Suid-Afrikaans | Amerikaans | Argentyns | Brasiliaans | Chinees | Duits | Egipties | Engels | Frans | Grieks | Hongaars | Indies | Indonesies | Israelies | Italiaans | Japanees | Joods | Kameroens | Kanadees | Karibies | Kongolees | Koreaans | Kreools | Kubaans | Libanees | Libies | Maleisies | Maltese | Marokkaans | Mexikaans | Mosambieks | Nederlands | Nigeries | Noorweegs | Oostenryks | Persies | Peruaans | Pools | Portugees | Russies | Skots | Spaans | Sweeds | Switsers | Thai | Turks | Viëtnamees | Vlaams | Wallies
| Wes-Indies


 

Teken in op ons maandelikse nuusbrief:

6/24/2015

Franse tamatiesous

30 mℓ botter
30 mℓ fyngekapte ham
1 wortel, fyngekap
1 witwortel, fyngekap
1 ui, fyngekap
1 stok seldery, fyngekap
8 tamaties gekap
30 mℓ tamatiepasta
15 mℓ meel
1 bouquet garni
250 mℓ vleisaftreksel
Sout
Varsgemaalde swartpeper
Suurlemoensap
Suiker

Smelt die botter in ’n swaarboompot.
Voeg die groente en ham by en braai tot die uie sag is.
Roer die tamaties en tamatiepasta by. Prut vir 2 minute.
Strooi die meel by en meng goed.
Voeg die bouquet garni en aftreksel by. Prut terwyl jy dit aanhoudend roer tot dit begin kook.
Geur met sout en peper en prut stadig vir 30 minute. Roer dit nou en dan.
Gooi nog aftreksel by as die sous te dik is na jou smaak.
Gooi die sous deur ’n sif.
Geur nou met suurlemoensap en suiker na smaak.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a Comment