Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/25/2015

Kaas en appel kasserol

5 appels, geskil, ontpit en in skywe gesny
375 mℓ gerasperde cheddar
250 mℓ broodkrummels
Sout en peper
1 eier, geklits
250 mℓ melk
Pak die appels, broodkrummels en kaas in lae in ’n gesmeerde kasserolbak.

Klits die eier saam met die melk en sout en peper.
Gooi dit oor die appels. Daar moet genoeg vloeistof wees om die lae amper toe te maak. Voeg nog melk by indien dit nie genoeg is nie.
Bak by 180°C tot die appels sag is. Dit neem omtrent 30 minute.
Hierdie gereg is veral lekker saam met vark.

No comments :

Post a Comment