Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/26/2015

Rys-en-groenteslaai

Rys kan ’n treffende bestanddeel wees van slaai – gegewe dat dit reg gekook word, dit is, nie te lank gekook word nie.

Pasmaats vir rys in ’n slaai sluit in vars ertjies, groen soetrissies, stingeluie en/of salotte. Maak net seker jou slaai koel goed af in die yskas en doen ekstra moeite met die garnering, anders lyk dit soos oorskietkos.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.

1 comment :

  1. Jy “proe” heel eerste met jou oe. Deesdae is alle chefs, wie hulle sout werd is, hierop bedag. Daar is egter nog n voedsel-blogger of twee wat nie die waarde van n goeie foto by n resep besef nie. Hierbo is n voorbeeld van n perfekte foto wat jou dadelik laat belangstel in die resep. Welgedaan!

    ReplyDelete