Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/13/2015

LINDT in Sandton

LINDT het nou ’n sjokolade boutique in Sandton. Liefhebbers van sjokolade kan hier al wat ’n geur en kleur is probeer wat LINDT internasionaal verkoop.

Die boutique bied ook die geleentheid om meer te leer oor die prosesse, bestanddele en vakmanskap van die mense agter LINDT.

’n Uitstalling van sjokolade kuns begin by die boutique op Maandag 14 September 2015.

Die LINDT handelsmerk bestaan al vir 170 jaar.

No comments :

Post a Comment