Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


10/14/2015

Eat Out kondig SA se beste restaurante aan vir 2015

Eat Out het pas die 20 finaliste vir vanjaar se 10 beste restaurante in Suid-Afrika aangekondig. Hulle is:

• Camphors by Vergelegen
• Chefs Warehouse
• DW Eleven-13
• Five Hundred
• Foliage
• Greenhouse by Cellars-Hohenort
• Indochine
• Jordan Restaurant
• The Kitchen by Maison
• La Colombe
• Overture
• The Pot Luck Club
• The Restaurant by Newton Johnson
• The Restaurant by Waterkloof
• Restaurant Mosaic by The Orient
• Rust en Vrede
• The Tasting Room by Le Quartier Français
• Terroir
• The Test Kitchen
• Tokara

Die wenners word op 15 November 2015 aangewys by Mistico in die Paarl.

Jy kan die geleentheid bywoon deur te bespreek by www.eatout.co.za/bookings.

Kaartjies kos R1 495 per person.

No comments :

Post a comment