Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/04/2015

Hoender met spek en blomkool

Jou hoender moet skoongemaak en gevlek wees. Jy het ’n swaarboompot nodig hiervoor – verkieslik so groot as moontlik, sodat die hoender mooi oop kan lê.

Smeer die hoender met suurlemoen en geur met sout en peper.
Pak stukke blomkool onder in die pot en lê jou hoender daarop. Sny dit in stukke as dit nie in die pot pas nie.
Bedek die hoender met ’n paar repe spek en strooi ’n fyngekapte ui oor.
Bak dit baie stadig in ’n oond tot die hoender gaar is.

No comments :

Post a Comment