Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/01/2015

Marlise Scheepers - Laat die potte sing

Marlise Scheepers, oftewel Sjef Snoekie, is ’n vrou van vele talente – sy is ’n sangerliedjieskrywer, sy blog en sy kook ’n hond uit ’n bos uit.

Haar aweregse sin vir humor en slag met kos word in Laat die potte sing! gekombineer. Nie net bevat dit besondere resepte nie, maar ook heerlike stories en beskrywings. By dié skemeruurkuier (wat ’n gratis glas wyn insluit) dra sy verskeie hoede – dié van sanger, skrywer en sjef. Wyn voorsien deur Leopard’s Leap.

Genre: Boeke
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Ouerbegeleiding
Kaartjies: Gratis
Tydsduur: 60 minute
Plek: ATKV Boeke-oase, Potchefstroom
Datum: 7 Okt. – 18:00

Aardklop 2015

Marlise Scheepers - Laat die potte sing,
Roekeloos,
1 Oktober 2015. 2

No comments :

Post a Comment