Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/06/2015

Sampioene met witsous

Klein sampioene kan so heel gehou word, maar die wat bietjie groter is, kan jy in kwarte sny. Soteer die sampioene in botter en ’n skeut suurlemoensap.

Bedek met witsous (witsous resep) en bedien.



(foto Andrew Ressa)

No comments :

Post a Comment