Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/14/2015

Aarbeie en pynappel in likeur

Plaas aarbeie en pynappelstukke in ’n diep bak. Gooi Cointreau of jou gunsteling likeur oor en plaas dit in die yskas vir ’n uur of twee.

No comments :

Post a Comment