Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/13/2015

TASTE slaan ’n nuwe blaadjie om

November se uitgawe van TASTE spog met ’n nuwe ontwerp, maar loods ook die publikasie se uitbreiding na ander platforms.

TASTE se digitale kanale aanlyn op die webwerf en op facebook en Twitter sal voortaan unieke inhoud hê wat nie indruk beskikbaar gaan wees nie. Woolworths het ook aangekondig dat die publikasie al hoe meer video sal begin gebruik aanlyn.

No comments :

Post a Comment