Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


11/16/2015

Mosterd botter

Meng 45 mℓ dragonmosterd met 250 g saggemaakte botter en geur met sout en peper.

Opsioneel: Jy kan ook die volgende bestanddele byvoeg; die geel van ’n hardgekookte eier, fyngekapte kruie en ’n skeut suurlemoensap.

Gebruik die botter saam met peuselhappies, braaivleis, vis of koue vleis.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment