Die nuwe Platter het einde Oktober in Kaapstad geloods.
Die publikasie se hoogste aanwysing, die wynmakery van die jaar, het gegaan aan Mullineux & Leeu Familiewyne in die Swartland, die eerste keer dat dat in twee agtereenvolgende jare deur dieselfde produsent gewen word. Boonop het hulle ook die toekennings ingepalm vir beste rooiwyn van die jaar, Iron Syrah 2013 en dessertwyn van die jaar, Olerasy Straw Wine NV.
Witwyn van die jaar was Warwick in Stellenbosch se The White Lady Chardonnay 2014.
Produsente wat vanjaar hul eerste vyfster-toekennings gekry het, is: Anura, Beeslaar, Bloemendal, Constantia Glen, Eenzaamheid, GlenWood, Guardian Peak, Keermont, La Couronne, Leeuwenkuil, Luddite, MVH Signature Wines, Savage Wines, Vondeling, Vuurberg en Waterkloof.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
11/18/2015
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment