Jy kan dalk frons oor die kombinasie, maar hierdie resep is al ouer as die berge. En daar is ’n goeie rede hiervoor. Waag ’n kans en probeer dit.
Die rooikool word gestowe volgens hierdie resep.
Dieselfde tyd posjeer jy genoeg eiers om ’n laag op die kool te maak as dit in die bak lê.
Bedien dit so warm as moontlik.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/11/2015
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment