Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/07/2015

Soetrissie-botter

Ontpit ’n soetrissie en sny dit fyn op.
Kook dit dan in botter tot sag.
Verwerk die soetrissie tot ’n puree in ’n voedselverwerker.
Meng die puree met 250 g saggemaakte botter, ’n knippie rooipeper en sout en peper.

Gebruik soetrissie-botter in souse of saam met peuselhappies.

No comments :

Post a Comment