Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/01/2016

#Woordfees Kosdemo: De Vette Mossel-kookboek

De Vette Mossel is nie net ’n seekos-resepteboek nie.

Dit is ’n boek propvol humoristiese staaltjies en vertellings oor kosgeheime eie aan die Weskus, met beproefde raad en praktiese voorbereidingswenke.

Kom kuier en proe saam met die gewilde Niël du Bois.

Genre: Kosdemonstrasie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: Die Khaya, Stellenbosch
Datum: 9 Maart 2016, 14:00

Woordfees 2016

Kosdemo: De Vette Mossel-kookboek,
Roekeloos,
1 Februarie 2016. 2


No comments :

Post a Comment