Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/27/2016

Fisant / Pheasant

Lees gerus die gedeelte oor die voorbereiding van wilde voëls.

Fisant neem so 45 tot 55 minute om gaar te raak.

’n Hen is kleiner as ’n haan, maar die vleis het meer geur en is sappiger. ’n Volwasse vet hen is genoeg vir 4 persone.

Bedien fisant saam met spruitkool of gesmoorde seldery, broodsous en aartappelskyfies.

No comments :

Post a Comment