Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/06/2016

Verbruinde botter met geurmiddels / Beurre noir

Beurre noir is botter wat bruin gebraai word en waarby pietersielie, asyn, kappertjiesaad en ander geurmiddels gevoeg word.

125 g botter
15 mℓ fyngekapte pietersielie
15 mℓ kappertjiesaad
15 mℓ witwynasyn

Smelt die botter en verbruin dit.
Roer dan die res van die bestanddele by.

Beurre noir is veral geskik vir vis- en eiergeregte.

No comments :

Post a Comment