Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/24/2016

Bronkors botter / Watercress butter

45 mℓ fyngekapte bronkors (watercress)
125 mℓ saggemaakte botter
Suurlemoensap
Sout en peper

Meng die fyngekapte bronkors met die botter en geur met die suurlemoensap en sout en peper. Moet nie die bronkors se stingeltjies gebruik nie en sorg dat dit baie fyngekap is.

Plaas in die yskas.

No comments :

Post a Comment