Iewers op Kookkuns.com is daar ’n soortgelyke resep wat ek al probeer het. Kon nie glo die ansjovis en blomkool gaan so goed saam nie. Intussen het ek hierdie een gekry en ek deel dit met julle.
Jy kook basies ’n blomkool soos normaalweg. Dan dreineer jy dit en gooi die volgende sous oor:
Sny 1 ui en 2 ansjovisfilette baie fyn op. Kook dit in botter of aftreksel, saam met ’n paar druppels asyn en 5 mℓ fyngekapte basilie. Kook dit net vir ’n paar minute.
Resep: Janet Roll
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment