Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/06/2016

Macaroni Neapolitan / Pulcinella

Breek tamaties met die hand en kook dit saam met ’n fyngekapte ui.
Verwerk tot fyn in ’n voedselverwerker.

Nou kook jy olyfolie en heel tamaties saam, tot die tamaties met die helfte verminder het. Die verhouding is 50 mℓ olie vir elke 50 g tamatie.

Meng nou die 2 souse saam en meng met gaar macaroni.
Strooi parmesaan oor en bedien.

No comments :

Post a Comment