Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/05/2016

Matre d’hôtel-botter

125 g botter
20 mℓ fyngekapte vars pietersielie
20 mℓ suurlemoensap
Sout en varsgemaalde swartpeper

Verroom die botter met die pietersielie en suurlemoensap.
Geur en verkoel.

No comments :

Post a Comment