Meng 200 g koekmeel met 100 g strooisuiker.
Vryf hierby 50 g botter by kamertemperatuur tot die mengsel lyk soos broodkrummels.
Halveer 8 ryp pruime en plaas in ’n tertbak.
Strooi ’n mengsel van 1 steranys, 65 suiker en ’n skeut suurlemoensap oor.
Strooi nou die frummelmengsel oor.
Bak by 180°C vir 15 tot 20 minute.
Bedien saam met vanieljeroomys.
Die resep is genoeg vir 4 persone.
Opsioneel: Garneer met vars pruime in kwarte gesny.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment