Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/02/2016

Sardientjie-botter

Maak 125 g sardientjies fyn tot ’n pasta in ’n voedselverwerker. Jy kan dit geur met ’n skeut suurlemoensap.
Meng dit met 250 g saggemaakte botter.

Gebruik die botter saam met peuselhappies, braaivleis, vis of koue vleis.

No comments :

Post a Comment