Freddie Kritzinger wys in dié prettige demo hoe jy klassieke geregte op ʼn tweeplaatstofie tot ster van die eettafel kan omtower.
Genre: Kosdemonstrasie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: Die Khaya, Stellenbosch
Datum: 7 Maart 2016 14:00
Woordfees 2016
Le-Stoof, die tweeplaatstofie-rewolusie,
Roekeloos,
11 Februarie 2016.
No comments :
Post a Comment