Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/15/2016

Valençay-kaas

Valençay-kaas kry die naam by die dorp Valençay in Frankryk. Die kaas word gemaak van bokmelk en word maklik uitgeken aan die piramide vorm wat lyk asof die bokant afgekap is.

Die Berry-provinsie in Frankryk is bekend vir kaas en wyn. Behalwe vir Valençay word Crottin de Chavignol ook hier geproduseer.

No comments :

Post a Comment