Sny eers die mielies van die stronk af.
Gooi die pitte in kookwater saam met ’n bietjie sout en ’n takkie kruisement.
Kook dit vinnig tot die pitte sag is.
Gooi deur ’n vergiettes en laat dit droog drup.
Sit nou die mielies in ’n kastrol saam met ’n klont botter, sout en peper en ’n bietjie fyngekapte pietersielie.
Maak goed warm en bedien dadelik.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
3/12/2016
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment