Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/23/2016

#kknk2016 Bon Appetite: Kabaret vir die fynproewer

Teen die agterdoek van die Swartberge, terwyl skemer om jou toevou.

Die skaterlag-kabaret gaan oor lekker eet - iets wat ons Suid-Afrikaners baie goed kan doen.

Kom geniet die fyn spot, heerlike sang en musiek van die Kambro Diggers op hulle beste.

Genre: Restaurantkabaret
Taal: Afrikaans & English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R85
Plek: Su Casa Restaurant, Surval Olive Boutique Estate, Oudtshoorn
Datum: 24 - 30 Maart 18:00

KKNK 2016

Bon Appetite: Kabaret vir die fynproewer,
Roekeloos,
23 Maart 2016. 2

No comments :

Post a Comment