125 g botter
45 mℓ fyngekapte, gaar, skoongemaakte garnale
5 mℓ ansjovispasta
Suurlemoensap
Sout
Rooipeper
Meng die botter, garnale en ansjovis saam tot ’n pasta in ’n vysel.
Geur met die suurlemoensap, sout en peper.
Druk dit deur ’n fyn sif en verkoel.
(foto Erik Alexander)
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment