Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/20/2016

#suidoosterfees Nog 'n voorskoot en lipstiek

‘n Teaterproduksie oor kos: Kos vertel stories.

Dis meer as net iets wat jy eet: kos bring mense bymekaar, laat ons lag, maak ons huil en troos ons.

Marinda Engelbrecht en Herman Lensing neem jou saam op ’n kosreis wat juis dit vertel! Jy gaan kos sien, proe, ruik en saam deel in die emosie hiervan.

Teks Francois Toerien

Genre: Kookkuns
Ouderdomsbeperking: Geen
Plek: District 6 Museum Homecoming Centre, Kaapstad
Kaartjies: R110
Datum: Sondag 1 Mei 17:30-19:00

Suidoosterfees 2016

Nog 'n voorskoot en lipstiek,
Roekeloos,
20 April 2016. 2

No comments :

Post a Comment